
CLIFF TOP HOUSES, GARDEN ROUTE
LAERSKOOL BLANCO, GEORGE CONTACT DETAILS |
|
---|---|
Phone: | 044 870 7380 |
Fax: | 086 403 5211 |
Address: | Laerskool Blanco, Napierstraat, Blanco, George |
E-mail: |
admin@blancolaer.co.za |
Laerskool Blanco bestaan sedert 1847 wat dit een van die oudste skole in die Wes-Kaap maak. Die huidige skoolgebou is in 1881 gebou.
Die ouderdom van die huidige skoolgebou (1881) noodsaak ons om slegs 25 leerders per klas, 50 per graad, toe te laat. Hierdie klasgrootte maak ruim voorsiening vir effektiewe onderrig deur bekwame opvoeders met moderne tegnologie. Baie klem word gelê op waarde sisteme met 'n Christelike inslag, respek en lojaliteit teenoor jou skool, dorp en land.
Die medium van onderrig is Afrikaans.
Tans het die skool 407 baie gelukkige leerders vanaf Graad RR tot Graad 7. By Blanco het leerders nog die geleentheid om in die somer kaalvoet skool toe te gaan, 'n tradisie eie aan ons landbou gemeenskap.
Kaart:
LAERSKOOL BLANCO, GEORGE CONTACT DETAILS |
|
---|---|
Phone: | 044 870 7380 |
Fax: | 086 403 5211 |
Address: | Laerskool Blanco, Napierstraat, Blanco, George |
E-mail: |
admin@blancolaer.co.za |