
SEA GLIMPSE HOLIDAY RESORT, VICTORIA BAY
Kontrei Padstal CONTACT DETAILS |
||||
---|---|---|---|---|
Phone: | +27(0)44 889 0097 |
|||
E-mail: |
info@kontreipadstal.co.za |
|||
Website: | kontreipadstal.co.za | |||
Facilities | ||||
|
Kontrei Padstal is ‘n familie besigheid sedert 2012. Ons passie is om familie en vriende saam te bring. Die restaurant bied ‘n groot verskeidenheid van disse van heerlike ontbyt met tuisgebakte brood tot souterte, “groot” tuisgemaakte hamburgers met heerlike koeke en terte en nog baie lekkernye. Ons gee ook elke sondag ‘n lekker bord gekookte kos..nes ouma dit sou maak!
Die geskenkwinkel verskaf ‘n verskeidenheid van lokale produkte, van heuning, konfyt, beskuit, en oulike handgemaakte geskenke.
Ons het ook ‘n veilige speel area waar die kinders hulle self kan geniet terwyl ma en pa rustig kan sit en ontspan. Saam maak ons ‘n familie!
Contact us for more information
Kontrei Padstal CONTACT DETAILS |
||||
---|---|---|---|---|
Phone: | +27(0)44 889 0097 |
|||
E-mail: |
info@kontreipadstal.co.za |
|||
Website: | kontreipadstal.co.za | |||
Facilities | ||||
|